Stokely Carmichael

Stokely Carmichael
Stokely Carmichael
Carmichael in 1960 as 'n senior aan die Bronx Hoërskool van Wetenskap.

4de Voorsitter van die Studentevrye Koördinerende Komitee
Ampstermyn
Mei 1966 – Junie 1967
Voorafgegaan deur John Lewis
Opgevolg deur H. Rap Brown

Persoonlike besonderhede
Gebore (1941-06-29)29 Junie 1941
Port of Spain, Trinidad en Tobago
Sterf 15 November 1998 (op 57)
Conakry, Guinee
Eggenoot/-note Miriam Makeba
Kind(ers) 2
Alma mater The Bronx High School of Science (1960)
Howard-universiteit (B.A., Filosofie, 1964)

Stokely Carmichael (29 Junie 194115 November 1998) was ’n lid van die Black Panthers, wat hulle in die 1960’s beywer het om maatskaplike en politieke veranderinge vir Afro-Amerikaners teweeg te bring. Hy het die frase "black power" (swart mag) gevestig.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne